Begin altyd met die einde in gedagte.
- Van beroep verander?
- Jou bestaande vaardighede verder slyp?
- Jou loopbaan toekomsbestand maak?


"Die Future Sharp NPC Meesterskap-studiestrategie stel jou in staat om:
- Vinniger te leer, tyd te bespaar en meer te onthou
- Studiestres en angs uit te skakel
- Jou punte te verbeter en met doelgerigtheid te leer.
Testimonials
I have distinctions for most modules now.
Minette Cronje
I accelerated the speed at which I learnt, but most importantly, my retention increased.
Waldo Steynberg
This is a faster, more effective way of learning.
Nicka Engelbrecht
Overview
Enhance retention and application of what you learn.
Enjoy transformative learning.
Spend more time on living.
Kursusontwikkelaar
Professor Ignatius Gous
Skrywer en navorser Professor Ignatius Gous werk in die veld van breinwetenskap, denke en onderwys. Gedryf deur die oortuiging dat effektiewe leer afhang van die bemeestering van betekenisvolle lewe, help hy leerders om nie net te bepaal hóé hulle leer nie, maar ook waarom hulle leer – en wie hulle is.