Klasbeplanning
Onderwyser en Dosente
Vraelys
Inhoud
Kursus ontwikkelaar
Professor Ignatius Gous
Professor Ignatius Gous is 'n skrywer en navorser wat werk in die wetenskappe van die verstand, brein en onderwys (mind, brain and education sciences).
Hy word gedryf deur die oortuiging dat effektiewe leer afhang van die bemeestering van betekenisvolle lewe.
FUTURE SHARP NPC
Kursusontwikkelingspan
Die kursus is intern deur die Future Sharp NPC -kursusontwikkelingspan ontwerp en ontwikkel.
