
Kunsmatige Intelligensie in Onderrig, Leer en Lewe
Onderwysers en Dosente Vraelys
Inhoud
FUTURE SHARP
Kursus ontwikkelaar
Prof. Ignatius Gous
Professor Ignatius Gous is 'n skrywer en navorser wat werk in die wetenskappe van die verstand, brein en onderwys (mind, brain and education sciences).
Hy word gedryf deur die oortuiging dat effektiewe leer afhang van die bemeestering van betekenisvolle lewe.