Empty space, drag to resize
Write your awesome label here.
OP 'IT Ouers
Sukkel jy met woede-uitbarstings, grense sonder skree, of net om geduldig te bly na 'n lang dag?
Jy is nie alleen nie. Hierdie kursus kombineer die nuutste neurowetenskap met praktiese strategieë wat werklik werk – nie net teorie nie.
Jy sal leer hoe jou kind se brein funksioneer (REGULEER), hoekom jý eerste moet kalmeer voordat jy kan help (KALMEER), hoe om ontwikkeling te stimuleer sonder druk (STIMULEER), en hoe om die ouer te word wat jou kind nodig het (INSPIREER).
Gebou op navorsing van wêreldleiers in neurowetenskap, bied hierdie kursus jou 'n duidelike raamwerk: die OP'IT-model.
Die geheim? Kom vind uit!
Empty space, drag to resize