Super Senior is SOePEL met KI
Skryf sommer vandag in
Hoe skryf ek in?
Wat is die koste?
Hoe skryf ek in?
Waaroor gaan die kursus?
Super Seniors met KI as Slim-Genoot begelei senior burgers (60+) stap-vir-stap om kunsmatige intelligensie met selfvertroue en doelgerig te gebruik — geen tegniese agtergrond nodig nie.
Die program bestaan uit twee afdelings: 'n praktiese inleiding tot KI, gevolg deur die toepassing daarvan op die SOePEL-raamwerk — met KI as jou slim-genoot elke stap van die pad.
Kursus inhoud
Kursus ontwikkelaar
Professor Ignatius Gous
Professor Ignatius Gous is 'n skrywer en navorser wat werk in die wetenskappe van die verstand, brein en onderwys (mind, brain and education sciences).
Hy word gedryf deur die oortuiging dat effektiewe leer afhang van die bemeestering van betekenisvolle lewe.
FutureSharp
Kursusontwikkelingspan
Die kursus is intern deur die FutureSharp-kursusontwikkelingspan ontwerp en ontwikkel.
