Registrasie vir Joernaalskryf: Laboratorium vir lewe

Klik op die registrasie-skakel hieronder om te registreer. 

Nadat jou  registrasie en betaling van die kursus geprosesseer is, sal jy  'n epos ontvang om jou inskrywing te bevestig.

Betaling om registrasie af te handel

Twee betalingsopsies beskikbaar: 

A: Kaart betalingsopsie: 

Gebruik die volgende skakel om met 'n bankkaart 'n betaling te maak aan Face to Face Educational Psychologist. 

Koste: R 1 500.00
Neem kennis
dat jy self die bedrag van R1 500.00 moet invul vir betaling

B: Bankbesonderhede vir Elektroniese betaling (EFT):  

Empty space, drag to resize
Rekening houer: D.A. Labuschagne
Bank: First National Bank (Besigheidsrekening)
Rekening nr: 62728184011
Tak kode: 250655 
Verwysing:
Gebruik jou gebruikersnaam (username) waarmee jy op die FutureSharp.co webblad ingeteken het.
Created with