Hoe skryf ek in? 

1. Klik op die Blou Yoco skakel wat jou na Yoco betaalhek sal neem. 

2. Tik die bedrag van
R 1,500 in en voltooi jou besonderhede. 

3. Jy sal 'n epos ontvang met 'n kwitansie wat jou koepon kode sal bevat. 

4. Nadat jy jou epos met die koepon kode ontvang het kom daarna terug en gebruik die Geel skakel om die inskrywing te voltooi en toegang tot jou kursus te ontvang. 

Wat is die koste?

R2000  
R1500  vir die hele kursus 
Created with